Dram
Across
- 2. Die mens of dier in die toneel waarom alles draai.
- 4. Die oorsprong van drama.
- 5. Waar die hoofspanning op sy hoogste gestyg het.
- 6. Om aksie op te maak soos wat jy aangaan.
- 7. Waar die toneel afspeel.
- 8. Gee gehoor kans om betekenis in te neem.
Down
- 1. Aktiwiteit wat spanning ontlaai uit die liggaam.
- 3. Emosie en gevoel in 'n toneel.