Droomoog Diepgrawer
Across
- 2. Die familie wat die Diepgrawers gevange hou.
- 5. Droomoog hou baie van hierdie meisie erd.
- 6. Jolig en Droomoog het op 'n ___ gery.
- 10. Die drieling word in hoofstuk 3 beskuldig dat hul ___ diewe is.
- 13. Ma ___ het Droomoog se pootjies gedokter.
- 14. In wat dra die erde water rond?
- 15. 'n Plek waar die Skoorkrappers mekaar help onthou.
Down
- 1. Oer-oupa
- 3. Watter familie het Droomoog gehelp?
- 4. Droomoog se ouma se naam.
- 7. Die gevaarlike luiperd.
- 8. Droomoog se snorbaarde is nou ___ en nie meer soos voorheen nie.
- 9. Wie het gesĂȘ Droomoog en sy familie moet die veld verlaat?
- 11. Wat wil Witstert graag doen?
- 12. Die rooikat se naam.