Een woord vir...
Across
- 7. Slange, likkewane en skilpaaie…
- 8. ‘n Groep musikante wat ‘n musiek-uitvoering gee
- 13. Messe, vurke en lepels…
- 14. Die plek waar vliegtuie opstyg en land…
- 15. Die plek waar monnike of nonne woon…
- 18. Die werksplek van ‘n kunstenaar…
- 19. Die plek waar perde snags slaap…
- 20. Eende, ganse en hoenders op die plaas…
Down
- 1. Tasse en sake gepak vir vakansie
- 2. Die plek waar ‘n boer sy trekkers en gereedskap bêre…
- 3. Die plek waar skape, varke en beeste geslag word…
- 4. Die plek waar boompies en plantjies gekweek word…
- 5. Die plek waar wilde diere beskerm word…
- 6. Die plek waar motors herstel word…
- 9. Die plek waar wilde diere in hokke aangehou word…
- 10. ‘n Gebou wat uit baie verdiepings bestaan…
- 11. Koppies, pierings en borde…
- 12. Die plek waar opgestopte diere vertoon word…
- 16. Water en plambome in die middel van die woestyn…
- 17. ‘n “Slaapkamer” op ‘n skip…