Ek wil 'n sjef wees- Kgosi Kgosi

12345678910
Across
  1. 3. Kabelo wen dit saam met die trofee.
  2. 5. Seuns en ___.
  3. 8. Sy ouers is trots ___ hom.
  4. 9. Sinoniem vir 'lekker' kos.
  5. 10. Sinoniem vir 'spot'.
Down
  1. 1. Waar het Ma geleer van die Junior Supersjef kompetisie?
  2. 2. Die beoordelaars moet dit doen om 'n wenner te kies.
  3. 4. Die familie wat saam met jou in die huis woon.
  4. 6. Watter soort werk wou Kabelo eendag doen?
  5. 7. Kabelo maak dit vir haweloses.