Eksamen hersiening
Across
- 2. ’n Nuwe idee, toestel of metode wat ’n probleem oplos.
- 5. Die koop, verkoop of uitruil van goedere tussen mense of lande.
- 6. Die vaardigheid om skepe op see te beplan en te lei.
- 7. ’n Persoon wat reis om nuwe plekke en handelsroetes te ontdek.
- 9. ’n Klein, sterk seilskip wat deur Europese ontdekkingsreisigers gebruik is.
- 15. Waardevolle plantprodukte wat gebruik word om kos geur te gee en waarmee handel gedryf is tydens ontdekkingsreise.
- 16. Galilei ’n Wetenskaplike wat die teleskoop verbeter en die ruimte bestudeer het.
- 18. Columbus Die ontdekkingsreisiger wat oor die Atlantiese Oseaan gevaar en die Amerikas bereik het.
- 19. da Vinci ’n Italiaanse kunstenaar, uitvinder en denker uit die Renaissance-tydperk.
- 20. Dias Die Portugese ontdekkingsreisiger wat om die suidpunt van Afrika gevaar het.
Down
- 1. ’n Tydperk in Europa waarin daar ’n hergeboorte van leer, kuns en nuwe idees was.
- 3. ’n Lyn wat gebeurtenisse in die volgorde waarin dit gebeur het wys.
- 4. ’n Pad of roete wat gebruik word om goedere tussen plekke te vervoer en handel te dryf.
- 8. ’n Masjien wat uitgevind is om boeke vinnig te druk en kennis te versprei.
- 10. ’n Instrument wat seevaarders lank gelede gebruik het om hul posisie met behulp van die sterre te bepaal.
- 11. ’n Instrument wat gebruik word om rigting tydens seereise aan te dui.
- 12. da Gama Die ontdekkingsreisiger wat ’n seeroete van Europa na Indië gevind het.
- 13. die Goeie Hoop Die suidpunt van Afrika waarlangs ontdekkingsreisigers gevaar het.
- 14. ’n Plek waar historiese voorwerpe en inligting bewaar en uitgestal word.
- 17. Inligting uit die verlede, soos prente, voorwerpe of geskrewe rekords, wat gebruik word om Geskiedenis te bestudeer.