Erdwurms

123456789101112
Across
  1. 4. Hulle het 'n ____ skelet
  2. 6. Hulle het nie _____ nie, daarom haal hulle asem deur hulle vel
  3. 8. Hulle skei ____ af om makliker te beweeg
  4. 9. Hulle eet ____ en plantreste
  5. 10. Word beskryf as die _____ van die grond.
  6. 11. Hulle woon in die _____
  7. 12. Verbeter die chemie, gesondheid en _____ van die aarde.
Down
  1. 1. Hulle is ligsensitief, daarom bly hulle onder die grond waar dit ____ is
  2. 2. Dit beteken hulle is tweeslagtig
  3. 3. Hulle het nie oe nie, maar voel vibrasies met spesiale ____ op hulle velle
  4. 5. As jy 'n erdwurm in die grond kry, weet jy jou grond is ___
  5. 7. hoeveel harte het die erdwurm