Erma se babatee

123456789101112131415161718192021
Across
  1. 2. Oe, eina dis seer!
  2. 6. Belangrikste persoon in baba se lewe
  3. 9. Baba se bederfengel
  4. 13. Maak my bottels skoon in die mikrogolf
  5. 14. Baba se eerste vierwielvoertuig
  6. 15. Baba word hiermee gewas
  7. 16. Baba se naam
  8. 18. Proses waar ek gebore word
  9. 19. Word aangesmeer wanneer my doek geruil word
  10. 20. Baba se stoutwees-vennoot
  11. 21. Hierdie item troos die baba
Down
  1. 1. Ek word met hierdie item gestoom wanneer ek siek is
  2. 3. Mamma se regterhand
  3. 4. Tannie wat na my kyk as mamma nie kan nie
  4. 5. My eerste rit van die hospitaal af, vind plaas hierin
  5. 7. Dit hou my lekker warm
  6. 8. Baba huil aanhoudend
  7. 10. Baba word hier gebore
  8. 11. Pampers of Huggies word gesien as die gewildste
  9. 12. Ander woord vir 'n kinderdokter
  10. 17. Pynmedisyne wanneer ek nie lekker voel nie