Esopus se Fabels

1234567891011121314
Across
  1. 1. Van watter land is Esopus afkomstig
  2. 4. Wat word die mense genoem wat toneelspeel in 'n storie?
  3. 6. In watter land was Esopus 'n slaaf?
  4. 7. Die fabel wat gaan oor die hond se skaduwee leer ons om nie ______ te wees nie
  5. 9. Die hond met die been het sy ____ in die water gesien
  6. 12. Hy het duisende fabels geskryf
  7. 14. Aan die einde van die fabel het die leeu en die muis ______ geword
Down
  1. 1. Die land waar fabels vandaan kom
  2. 2. Wat beteken fabel in Latyns?
  3. 3. Die les aan die einde van 'n fabel
  4. 5. Waar 'n storie plaasvind / afspeel
  5. 8. Hy was die hele winter hongerbwant hy het nie voorberei nie
  6. 10. 'n Storie met diere karakters en 'n morele les aan die einde
  7. 11. Wie het die kompetisie gewen in die fabel oor die son en maan?
  8. 13. Watter dier het die resies gewen teen die haas?