Esra 1-3

123456789101112
Across
  1. 3. Onder die waardevolle voorwerpe vir die tempel was daar onder meer dertig goue komme en dertig goue ...
  2. 6. Die profeet was voorspel het dat 'n vreemde koning ná die ballingskap instrumenteel sou wees in die herbou van die tempel in Jerusalem.
  3. 7. Koresh was die koning van hierdie land.
  4. 9. Sheshbatsar was moontlik die Babiloniese naam van Zerubbabel wat as ... oor Yehudah aangestel is.
  5. 10. Die Persiese eenheid wat gebruik is om die goud mee te tel in die tyd ná die ballingskap.
  6. 11. optree voordat sekere belangrike besluite geneem kon word.
  7. 12. Op die eerste dag van die sewende maand was daar nog geen ... vir die tempel nie.
Down
  1. 1. Die priesters moes met trompette, en die Levite moes met ... musiek maak tydens die lê van die fondasie.
  2. 2. Die priester moes eers met die ... en die
  3. 4. Sommige uit die priesterlike familie is na die ballingskap onbevoeg verklaar omdat hulle hierdie item nie kon vind nie.
  4. 5. In hierdie maand het die volk soos een man bymekaar gekom om die fees te hou.
  5. 8. Wat die Tsiedoniërs en die Tiriërs van Livanon af moes bring.
  6. 9. Wat die volk vir die klipkappers en die skrynwerkers gegee het.