Ester 1-3

123456789101112
Across
  1. 1. Hadassah se ander naam.
  2. 4. Toe Ester as een van die sewe meisies gekies is, het sy dit nie bekend gemaak nie.
  3. 5. Die koning het sy koninklike rykdom en voortreflikheid ongeveer ses ... lank vertoon.
  4. 8. Hierdie woord in die boek Ester word normaalweg met "Joodse" vertaal.
  5. 9. In die kining se brief is geskryf dat elke man in sy huis ... moes wees.
  6. 10. Die naam van die koniningin wat geweier het om die fees by te woon.
  7. 11. Die wette van die ... en die Perse was onherroeplik.
Down
  1. 2. Die voorbereiding van die meisies het soveel maande lank geduur.
  2. 3. Hy het in Shushan gewoon en was van die stam van Benyamien.
  3. 4. Die twaalfde maand is só genoem.
  4. 6. Mordegai wou nie dit voor Haman doen nie.
  5. 7. Al die bekers waaruit hulle by die fees gedrink het, was só.
  6. 12. Die koning se fees was ... dae lank.