Eugene Marais

1234567891011121314
Across
  1. 3. Sy vrou se nooinens van.
  2. 5. Hy gaan studeer regte daar.
  3. 6. Een van sy beste bekende vriende.
  4. 8. Marais se geboortedorp.
  5. 10. Hy was 'n groot kampvegter vir die taal.
  6. 12. Sy troeteldier in sy kamer.
  7. 13. Hy werk hier as myndokter.
Down
  1. 1. Een van Marais se beroepe wat hy beoefen het.
  2. 2. Marais se tweede naam
  3. 4. Hoeveel kinders was in die Marais gesin.
  4. 7. Sy ma se naam.
  5. 9. Een van sy skoolgaan plekke.
  6. 11. Alec .....
  7. 14. Hy was hieraan verslaaf gewees.