Facial Therapy Afrikaans

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 4. Galvaniese masjien gebruik die stroom.
  2. 8. Ultraviolet vermeerder hierdie selle.
  3. 9. Dit word gevorm onder die anode.
  4. 12. Limfnode tussen die oë.
  5. 15. Die prinsiep van vakuumsuig is ____ druk.
  6. 18. Die faradiese masjien werk met 'n direkte ____ stroom.
  7. 19. Verantwoordelik vir die anti-bakteriese effek van stoom.
  8. 20. Gas in hoë frekwensie elektrode.
Down
  1. 1. Infrarooi effek op bloedvate.
  2. 2. Indien katione onder die anode geplaas word.
  3. 3. Dit word gevorm onder die katode.
  4. 5. Versagting van sebum en gekeratiniseerde selle in die follikel.
  5. 6. Word in die kliënt se hand geplaas voor hoë frekwensie.
  6. 7. Hoë frekwensie word hierin gemeet.
  7. 10. Die intensiteit van die hoë frekwensie word gestel volgens die kliënt se ____.
  8. 11. Oorproduksie veroorsaak pigmentasie.
  9. 13. Limfnode naby die neus.
  10. 14. Limfnode voor die oor.
  11. 16. Senuwee wat gestimuleer word met EMS.
  12. 17. Warm-olie masker is goed vir hierdie tipe vel.