Fase verandering
Across
- 4. Die deeltjies van 'n _____ is naby aan mekaar, maar kan oor mekaar gly.
- 7. Die proses waarby 'n gas in 'n vloeistof verander.
- 8. Die proses waarby 'n vastestof DIREK in 'n gas verander.
Down
- 1. As ons water in stoom wil verander moet ons dit _____.
- 2. Die deeltjies van 'n _____ het groot spasies tussen die deeltjies.
- 3. Die deeltjies van 'n _____ vibreer om 'n vaste punt.
- 4. Die proses waarby 'n vloeistof in 'n gas verander.
- 5. Tydens die faseverandering van vastestof na vloeistof word hitte _____ deur die deeltjies.
- 6. Die vastestof fase van water word _____ genoem.
- 9. 'n Vastestof sal verander in 'n vloeistof by sy ___punt.