Filipense 1-2
Across
- 3. Wat is 'n offer in diens van God?
- 7. Waar bly die mense aan wie Paulus die brief skryf?
- 8. Hoe was Jesus tot aan die dood van die kruis?
- 9. Hoe waag die mense dit om die woord van God te verkondig?
Down
- 1. Wat is Christus? Om te ...
- 2. Wie skryf saam Paulus die brief?
- 3. Hoe maak God ons om Sy wil uit te voer?
- 4. Waarvoor word gebid om toe te neem in begrip en fyn aanvoeling?
- 5. Moenie dinge uit selfsug doen nie, maar eerder uit ...
- 6. Hoe moet ons optree in hierdie wêreld?