Finansies
Across
- 2. wanneer besigheid geld eenkant sit vir toekomstige gebruik
- 3. wanneer inkomstes meer is as uitgawes
- 5. geld of ander besittings wat eienaar in sy besigheid belĂȘ
- 7. kostes wat besigheid aangaan
- 9. plan van hoe om beplande inkomste te bestee
- 10. banke bedryf hulle sake hierin
- 11. geld wat besigheid aan ander mense of besighede skuld
- 12. wanneer uitgawes meer is as inkomstes
Down
- 1. wanneer koper en verkoper oorgaan tot aksie
- 4. besittings van besigheid wat in kontant opgeskakel word en wat baie lank hou bv. grond
- 6. rekords die boeke van besigheid waarin transaksies opgeteken word
- 8. geld wat besigheid verdies