Fisiese kenmerke van Suid-Afrika

123456789101112131415161718
Across
  1. 2. Die begin van 'n rivier of spruit
  2. 5. Hoë, plat binnelandse dele van 'n land
  3. 7. 'n Lae gebied tussen heuwels en berge
  4. 9. Waar die see en die land bymekaarkom
  5. 10. 'n Groep of ketting van berge
  6. 11. 'n Steil helling tussen 'n plato en laer gebied
  7. 12. 'n Inham of duik in die kuslyn
  8. 14. Die teenoorgestelde van 'n baai
  9. 15. Die langste rivier in Suid-Afrika
  10. 16. In watter provinsie sal jy die Waterberge kry?
  11. 17. 'n Klein riviertjie
  12. 18. 'n Hoër gebied wat nie so groot soos 'n berg is nie
Down
  1. 1. 'n Kuslynmerk in die Wes-Kaap
  2. 3. Al die riviere en spruite in 'n opvanggebied
  3. 4. Laagliggende land wat naby die see is
  4. 6. Die gebied waaruit 'n rivier en sy sytakke water kry
  5. 8. 'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier vloei
  6. 9. 'n Gebied in die Noord-Kaap.
  7. 12. Die hoogste punt van 'n berg, heel bo
  8. 13. Waar 'n Rivier in die see vloei