Flieks

12345678910111213141516171819
Across
  1. 1. Oranje en wit vissie wat wegraak.
  2. 4. Babas is baie bekkig in hierdie fliek!
  3. 8. Tipe kroon wat prinsesse dra.
  4. 9. Vergeetagtige blou vis.
  5. 10. 2021 Fliek met towerdeure.
  6. 13. Gunsteling fliekpeulselhappie.
  7. 14. Bugs Bunny en Michael Jordan speel albei in hierdie fliek.
  8. 15. Buster Moon is die oulike Koala in die hoofrol.
  9. 16. Julia Roberts is 'n baie mooi vrou in die fliek.
  10. 17. Bekende fliek met ruimtewesen wat huistoe wil bel (1982).
  11. 18. Karre verander in robotte in hierdie fliek.
  12. 19. Prehistoriese Haai.
Down
  1. 2. Heihei is haar baie snaakse troeteldier(En haar naam is ook die naam van die fliek.
  2. 3. Hierdie honde kom van Mexico en die fliek se naam begin met Beverley Hills.
  3. 5. Ondeunde skaap.
  4. 6. Rabbit Hierdie karakter dra 'n blou baadjie.
  5. 7. Legendariese Rugbyspeler
  6. 9. Die fliek handel oor 'n gestremde seun wat leer hoe om te hardloop en oorkom so baie in sy lewe met Tom Hanks (1994)
  7. 11. Baie sterk man uit die Bybel.
  8. 12. Fliek waarin Jay gespeel het of teenoorgestelde van stad.