Gee my 'n kans - Stompie
Across
- 2. Waarvoor het die man in die tuin gespit?
- 3. Hulle ruil sy verbande en gee hom .........
- 5. Waarmee maak hulle die hokkie toe?
- 7. Na twee dae sien die man die Hadeda op die ....
- 8. Waarin sit hulle die Hadeda?
- 10. Waarheen neem die man die Hadeda?
- 11. 'n Ander naam vir 'n Ibis
- 12. Wat is om die hadeda se bene?
Down
- 1. Afrikaans woord vir "bandages"
- 4. Afrikaans woord vir "remaining"
- 6. Hoe lyk die Hadeda as die man hom optel?
- 9. Wat is die naam wat die man die Hadeda gee?