Geek Week Crossword

123456789101112131415
Across
  1. 3. Watter planeet in die film Star Wars is in die Tunisia woestyn verfilm?
  2. 4. Watter sterre konstellasie het die vorm van 'n jagter?
  3. 7. Watter maan in die sonnestelsel bevat vloeistof in die vorm van mere, riviere en selfs oseane?
  4. 8. Watter beroemde sterre konstellasie bevat die sterre Pollux en Castor; en word gevind tussen die konstellasies Taurus en Cancer?
  5. 11. Die sterkste tornado in die sonnestelsel is Jupiter's Great... (2 woorde)
  6. 12. Watter planeet in die sonnestelsel het die meeste mane?
  7. 13. Watter planeet in die film Star Wars is gefilm in die Redwoods van California?
  8. 15. Watter sterre konstellasie skep die prent van 'n ram?
Down
  1. 1. Die stelsel, Alpha ? bevat 3 sterre in sy stelsel
  2. 2. Wat is die naaste sterrestelsel aan die melkweg?
  3. 5. Watter planeet in Star Wars was in Norwee verfilm
  4. 6. Watter liggaam word gevorm aan die einde van 'n swaar ster se leeftyd?
  5. 9. Watter planeet in ons sonnestelsel was per toeval ontdek in 1846?
  6. 10. Wat is die naaste dwerg planeet aan die Aarde?
  7. 12. Wat is die helderste ster in die nag?
  8. 14. Watter planeet in die film Star Wars is in Italie verfilm?