Gemengde vraestel

12345678910
Across
  1. 3. Sommige sal deur die .... val en ander as krygsgevangenes na al die nasies toe weggevoer word.
  2. 5. Toe die ... perde wegtrek, wou hulle die aarde deurkruis, maar eers toe die engel sê: “Spring weg, deurkruis die aarde!” het hulle dit gedoen.
  3. 8. Net toe Hy 'n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien ... mans Hom tegemoet,
  4. 10. “Jy is ... vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”
Down
  1. 1. Ek het julle na die vier ... toe verstrooi, sê die Here. 7Kom, Sion, jy wat in Babel woon, kom weg daar!
  2. 2. Op sy reis na .... toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs gegaan.
  3. 4. Daar was 'n ... wat in die lug sweef.
  4. 6. Die ... tot die saligheid
  5. 7. “'n Ryk man het 'n .... in diens gehad, en dié is by hom aangekla omdat hy sy geld verkwis het
  6. 9. Wanneer dit gebeur, sal julle weet dat die ... die Almagtige my gestuur het.