Genesis 1-3

123456789101112
Across
  1. 3. Die ... van Elohiem het gesweef oor die oppervlakte van die waters.
  2. 6. Dit waarnatoe die mens sal terugkeer as hy sterf.
  3. 7. Die mens het 'n lewende siel geword nadat hy dit van Yahweh ontvang het.
  4. 9. Die skeppingsdag waarin die son, maan en sterre geskape is.
  5. 10. Elohiem het die sewende dag geseën en ...
  6. 11. Ek sal vir die mens 'n ... maak wat by hom pas.
  7. 12. Die soort kledingstukke wat Elohiem vir die mens en sy vrou gemaak het.
Down
  1. 1. Die aarde is hiermee bevogtig voordat dit begin reën het.
  2. 2. Die mens moes die tuin van Eden bewerk en ...
  3. 4. Die land Gawila was hiervoor bekend.
  4. 5. Die bome wat uit die grond uitgespruit het, was ... om te sien om goed om van te eet.
  5. 8. Die posisie in die tuin van Eden waar die boom van die lewe geplaas was.