Geomorfologie Gr.9 Bl.27 - 37

123456789101112131415161718192021
Across
  1. 2. Ander naam vir aardkors
  2. 4. _________ kragte werk bo-op die aardkors
  3. 5. ______ gesteentes is gesteentes wat diep onder die aardoppervlak gestol het
  4. 7. Vaste rots direk aan die aardoppervlak blootgestel en nie bedek nie
  5. 10. Buitenste dun vloeibare deel van die mantel
  6. 16. Dit beteken die gesteentes is poreus en laat water maklikindring
  7. 17. Na aanleiding van gesteentes se ___ word hulle in drie hoofgroepe verdeel
  8. 18. As magma bo die aardoppervlak uitkom, vind 'n ____ aksie plaas
  9. 20. Die ____ is die dikste laag van die aarde
  10. 21. Te make met die studie van die bou van die aarde
Down
  1. 1. Sedimentere gesteentes word ook ___ genoem
  2. 3. Kenmerkend van sedimentere gesteentes is dat dit in ___ afgeset word
  3. 6. Vorm die buitenste deel van die aarde
  4. 8. ____ gesteentes word gekenmerk deur pragtige kleuer
  5. 9. Die soort stollongsgesteente word gebruik vir grafstene en monumente
  6. 11. Die gesteente dien as keerbanke teen grondwater
  7. 12. Voorbeeld van 'n endogene krag
  8. 13. ____ word lawa genoem as dit aan die aardoppervlak blootgestel word
  9. 14. Die aarde bestaan uit ___ hooflae
  10. 15. Waar die aardkors oorgaan in die mantel
  11. 19. ______ stollingsgesteentes is magma wat na die aardoppervlak geforseer word, maar word gestuit onder die oppervlak, koel daar af en stol