Geskiedenis Graad 7
Across
- 4. Word in daardie tyd die hoofstad van die Romeinse ryk
- 6. Die naam van die eerste Afrikaanse tydskrif
- 10. Leier van die Duitsers gedurende die Tweede Wêreld oorlog
- 11. Hy het 'n leuse gehad van Suid-Afrika eerste
- 13. Beteken reguit staf of maatstaf volgens die Grieks
- 14. Beter bekend as 'n vergadering
- 15. Volgens hom preek die Christelike boodskap slegs liefde
- 16. Groep gelowige mense
- 17. Griekse vertaling van die ou Testament
- 18. Die tweede premier(eerste minister) wat Suid-Afrika gehad het.
- 19. Hulle wil nie aanvaar dat Jesus die beloofde Messias van Israel is nie.
Down
- 1. Word na Jerusalem 'n belangrike Christelike sentrum.
- 2. Was altyd Duits Suid Wes Afrika genoem
- 3. Moet die behoeftiges in die gemeente bystaan
- 5. Die regerende... wat die gemeente moes lei en regeer
- 7. die samekoms van gelowiges
- 8. Volgens hierdie stelsel was die parlement ten opsigte van binnelandse sake onafhanklik
- 9. Die bedienaar van die Woord
- 12. Sy taak was om die leer van die kerk en die oorlewering van die apostels suiwer te bewaar