Gideon is bang - Rigters 6:11-17, 33-40
Across
- 4. Israel se vyande
- 7. Wat eers droog en toe nat moes wees as teken
- 8. Gebruik om mense saam te roep
- 10. Gideon se familie
Down
- 1. Israel se vyande trek hier saam
- 2. Wat Gideon vra as bewys
- 3. Waar Gideon werk en wegkruip
- 5. Hoe God vir Gideon sien
- 6. Wat Gideon uitslaan in parskuip
- 9. Waar die engel vir Gideon ontmoet