GIS WORKSHEET
Across
- 3. Bestaan uit roosters of selle in rye en kolomme wat pixels genoem word.
- 4. As verskillende soorte data bo-op mekaar geplaas word om 'n kaart van 'n gebied te maak
- 6. Hoe duidelik en gedetailleerd die ligging en kenmerk van 'n vorm is.
- 7. Om die gebied rondom 'n voorwerp af te merk
- 8. data wat koördinate gebruik om die ligging van punte, lyne en poligone (veelhoek) kenmerke op 'n kaart te spesifiseer
Down
- 1. 'n komponent van GIS Rekenaar, skerm, sleutelbord en muis.
- 2. ‘n Program waar jy die data kan invoer / vaslê,en dit kan die data redigeer en die data in kaartformaat plaas
- 5. data gebruik koördinate om 'n presiese ligging van ‘n kenmerk te gee