God se karakter
Across
- 2. Hy is standvastig en onwankelbaar.
- 3. Hy is 'n ... God wat die belangrikste in jou lewe wil wees.
- 6. Hy is die ... van elke goeie gawe.
- 8. Hy het kennis van alles.
- 10. Hy laat jou nooit alleen nie.
- 13. Hy het jou lief.
- 14. Hy sorg vir die voëls en die ... van die veld.
- 15. Hy het mag oor alles.
- 17. Hy het alles gemaak.
Down
- 1. Hy is 'n God wat getrou bly aan sy beloftes
- 4. Hy is altyd regverdig.
- 5. Hy is jou beste ...
- 7. God is g...
- 9. Hy het geen sonde nie.
- 11. Hy ... die hele wêreld.
- 12. Hy is 'n God van genade.
- 16. God is g...