Godsdienste in Suid-Afrika

123456789
Across
  1. 2. ’n Volger van die Islam geloof word ’n ______ genoem.
  2. 5. ________ het Boeddhisme gestig.
  3. 7. Die plek waar Hindoeïsme begin het.
  4. 8. Die Islam geloof noem hul God ________.
  5. 9. _______ glo nie dat daar ’n God is nie.
Down
  1. 1. Die tradisionele Afrika-godsdiens beskou hul _________ as baie belangrik.
  2. 3. _______ toon hul liefde vir God deur Sy wette te gehoorsaam.
  3. 4. Die _______-geloof is gebaseer op die leringe van die Baha'u'llah wat in 1892 oorlede is.
  4. 5. Die Tradisionele Afrika-geloof het nie ’n _______ waaruit hulle hul godsdiens beoefen nie.
  5. 6. Hierdie geloof se mense eet nie vleis nie.