Gr. 6 LV - Gesondheid & Omgewing
Across
- 4. Die hulp wat jy eerste gee wanneer iemand seerkry.
- 6. Waarmee jy altyd jou hande moet was.
- 10. 'n Kindersiekte wat jou wange laat opswel.
- 12. Wanneer jy siek word van kos wat bederf is.
- 13. 'n ernstige siekte wat maak dat mens bloed ophoes.
- 15. Die deel wat jy moet uithaal as iemand gesteek is deur 'n insek.
- 16. 'n Erge seerplek wat onmiddelike hulp nodig het.
- 18. As iets in iemand se keel vassit.
- 19. Algemene siekte met algemene simptome van 'n loopneus en nies.
Down
- 1. Om te keer dat iets gebeur of dat jy 'n siekte kry.
- 2. Om kos skoon en veilig te hou.
- 3. Die enigste ding waardeur MIV/Vigs kan versprei.
- 5. 'n siekte wat mens se liggaam baie swak maak om teen ander siektes te beskerm.
- 7. Die rigting wat jy jou kop moet hou as jou neus bloei.
- 8. 'n Kindersiekte wat rooi kolletjies op jou lyf los wat erg jeuk.
- 9. 'n Siekte wat jou voete erg laat jeuk.
- 11. 'n Ligte wond - 'n blou kol.
- 12. As iemand iets geƫet of gedrink het wat hulle skielik erg siek maak.
- 14. Klein lewende dinge wat mens siek kan maak.
- 17. Wie jy moet bel in 'n noodgeval.