Gr. 6 LV - Kunste
Across
- 3. Hoe hoog of laag 'n noot is in musiek.
- 5. Hoe die verskillende dele se grooteverhouding is.
- 7. Die kwaliteit van 'n kunswerk se oppervlakte.
- 10. Die do-re-mi sisteem.
- 11. As verskillende dele van 'n prent eweveel uitstaan.
- 12. Almal sing saam.
- 14. Die belangrikste fokuspunt.
- 17. Hoe lig of donker 'n kleur is.
- 18. Wanneer twee kleure op die teenoorgestelde kant van die kleurwiel is.
- 19. Die tipe ruimte om die voorwerp wat leeg is.
- 20. Lyne wat van links na regs lê.
Down
- 1. Enige drie kleure wat langs mekaar op die kleurwiel is.
- 2. Lyne wat skuins lê.
- 4. Lyne wat van bo na onder lê.
- 6. Hoe lank of kort note of slae gehou word.
- 8. Die groep naam vir die kleure rooi, blou en geel.
- 9. Die groep naam vir die kleure pers, groen en oranje.
- 13. Die tipe ruimte wat die voorwerp self is.
- 15. Verskille wat kunswerk laat uitstaan.
- 16. 'n Musiekstyle waar groepe op verskillende tye sing of speel.