Gr 9 - Die Nuus blokraai w5-6 (1/2)
Across
- 5. Hy was die mede-anker op Diereland TV se nuusuitsending - naam en van (Maroela Media)
- 7. 'n Suid-Amerikaanse land waar die BBC werksaam is (Byju's - Funksies)
- 8. As sleutelfiguur in die BBC se geskiedenis was hy direkteur vanaf 1927-1983 - naam en van (Britannica Money par. 3)
- 11. Die eerste inisiatiewe vir Britse radio is na hierdie wêreldoorlog geneem (Britannica Money par. 2)
- 12. Die BBC word onder hierdie handves bedryf (Britannica Money par. 1)
- 15. 44% van die proefsteek sê hulle lees of kyk die nuus vir persoonlike ... (PEW)
- 16. Tot 1954 het die BBC 'n monopolie gehad op uitsaai op hierdie medium (Britannica Money par. 1)
- 17. Hierdie kanaal van die BBC word wyd herken en oor die wêreld versprei (Byju's - Funksies)
- 18. 69% van die proefsteek sê hulle voel 'n sosiale en burgerlike ... om ingelig te bly (PEW)
- 19. Afrikaanse afkorting vir SABC (Weet)
Down
- 1. Die BBC moet hieraan verantwoording doen (Britannica Money par. 2)
- 2. James Fallows sê hierdie mense moet meer soos entrpreneurs wees (Harvard Political Review)
- 3. Op grond van John Reith van die BBC se voorstelle is die SAUK in hierdie maand van 1936 gestig (Weet)
- 4. Britse TV is onderbreek tydens hierdie wêreldoorlog (Britannica Money par. 4)
- 6. Een van die funksies van die BBC is om hierdie tipe media beskikbaar te maak (Byju's - Funksies)
- 9. Tot 1972 was die BBC die enigste liggaam wat hierop kon uitsaai (Britannica Money par. 1)
- 10. ...Uitsaai Korporasie (Britannica Money par. 1)
- 13. Hy was die eerste nuusleser in Diereland in 1976 - naam en van (Maroela Media)
- 14. Die BBC is een van die grootstes hiervan in die wêreld; TV-... (Byju's par. 1)