Gr11_Mod 1.2 Afrikaans
Across
- 2. Noem die sagteware wat geskandeerde beelde na redigeerbare teks omskakel
- 6. Skandeerder se kwaliteit word wat bepaal (nie resolusie)
- 10. Toestel wat gebruik word om te sien hoe ver jy stap/hardloop
- 13. Tipe drukker wat driedimensionele voorwerpe druk
- 16. Noem een toestel wat 'n persoon wat artritis het kan gebruik
- 18. Noem die eenheid waarin reaksietyd gemeet word by 'n skerm
- 20. Data word vasgele deur 'n verskeidenheid van toevoermetodes te gebruik. Noem een
- 22. Poort waarmee meeste drukkers konnekteer
- 23. Hierdie toestel werk soos 'n witbord.
- 24. Noem een voorbeeld van hierdie tipe eienskap wat sekuriteit verskaf
- 25. Enheid waarmee 'n drukker se resolusie gemeet word
- 26. n Tegnologie wat elektroniese toestelle in staat stel om koordloos te kommunikeer deur dit teen mekaar te laat raak.
- 27. Hoe word 'n skermgrootte gemeet
- 28. 'n Persoon se unieke biologiese eienskappe
Down
- 1. Metode om rekord te hou van voorraad
- 2. Noem een toestel wat 'n persoon met motoriese beheer (verlam) kan gebruik
- 3. Voorbeeld van 'digital voice assistant'
- 4. 'n Interaksie wat plaasvind by 'n OTM tov toevoer. Noem een
- 5. Spoed van 'n drukker word gemeet in?
- 7. Persoon ontwikkel hierdie toestand in arms en gewrigte wanneer toevoer toestelle nie reg gebruik word nie.
- 8. Hierdie tipe sleutelbord word op 'n oppervlak geprojekteer
- 9. Noem 'n toevoermetode wat nuttig is vir gestremde gebruikers
- 11. Poort waar skerms ingeprop word
- 12. Dit meet die helderheid van die beeld wat 'n data-projektor projekteer
- 14. Resolusie word in watter eenheid gemeet
- 15. Watter tegnologie word gebruik by stereooorfone
- 17. Die bedryfstelsel in 'n toestel wat by die rekenaar ingeprop is word outomaties gekonfgureer (3 engelse woorde)
- 19. Noem die tipe toevoer wat gebruik word by pen-tablette
- 21. Word gebruik om bevele aan 'n slimfoon te gee (toevoer)