Gr6 K1 Module 2 Skattejag (Voedingstowwe in Kos)

1234567891011121314
Across
  1. 2. Waar kry mense hul energie vandaan?
  2. 4. Die naam van 'n siekte as gevolg van die tekort aan vitamien D.
  3. 7. 'n Toestand wat die liggaam se vermoë om sy bloedsuiker te bestuur, beïnvloed.
  4. 8. Die hoofbron van energie in die liggaam.
  5. 9. 'n Voedingstof wat hardlywigheid voorkom.
  6. 10. Vitamien B help om _______________ in die bloed te dra.
  7. 11. Die beste manier om vetsug te voorkom, is om 'n __________, gebalanseerde dieet te volg.
  8. 13. Die mineraal wat help om sterk tande en bene te bou.
  9. 14. Vitamien C hou die liggaam se ____________ stelsel gesond.
Down
  1. 1. 'n Staafgrafiek moet altyd met 'n ________ en liniaal geteken word.
  2. 3. Voedsel____________ moet akkurate inligting oor die bestanddele in die voedselproduk bevat.
  3. 5. Die mineraal wat help om die waterbalans in die liggaam te handhaaf.
  4. 6. Die bousteen van die liggaam.
  5. 12. Die stawe van 'n ________________ moet altyd ewe ver van mekaar geteken word.