Graad 12: Woordsoortes

12345678910111213
Across
  1. 3. byvoeglike nw staan voor die snw (bv, n Ryk man het baie geld)
  2. 7. twee
  3. 8. tweede
  4. 9. selfstandige nw name van dinge,(soos liefde, haat ) gevoelens wat nie gesien kan word
  5. 11. dis n snw, byvoeglike nw of bywoord wat van n werkwoord afgelei of gevorm is bv, sing (singende)
  6. 12. nw vertel ons meer van die selfstandige nw
  7. 13. naamwoorde die naam van iets
Down
  1. 1. byvoeglike nw staan na die snw (bv, Die man is ryk)
  2. 2. bv, het, sal, moet, kan, mag, sou
  3. 4. druk emosie of gevoel uir, bv Sjoe! Eina!
  4. 5. vnw Bv, Dit en Daar
  5. 6. n konvooi vragmotors
  6. 10. vnw Ek, Hulle, Sy, Hy