Graad 6 NW/Teg Woordeskat #2
Across
- 3. ’n Masjien wat die sterkte van die elektrisiteit verander
- 7. hulpbronne wat nie vervang kan word nadat dit opgebruik is nie
- 8. Oorblyfsels van dooie plante en diere wat mense verbrand vir energie
- 10. n Plek waar elektrisiteit opgewek word
Down
- 1. Die pype, kabels en ander strukture wat nodig is vir ’n stelsel om te werk
- 2. Die hoeveelheid elektriese krag wat ’n toestel benodig om te werk
- 4. n Elektriese aansluiting wat nie deur ’n gekwalifiseerde elektrisiën gemaak is nie of
- 5. Die lemme van 'n masjien wat draai
- 6. Gefossileerde plante
- 9. ’n Stof wat verbrand kan word om gestoorde energie in ander vorme van energie te verander