Graad 7 - Versamelname Aktiwiteit
Across
- 3. Baie bye of voëls wat saam vlieg.
- 6. 'n Groep sangers wat saam sing.
- 7. Groep voorwerpe wat bymekaar pas, soos gereedskap.
- 9. Groep spelers wat saam in 'n sportspan speel.
- 10. Baie visse wat saam in die water swem.
Down
- 1. Baie berge wat in 'n ry aanmekaar skakel.
- 2. Groep diewe of rowers wat saam oortree.
- 4. Baie sleutels of klere wat saamgebind is.
- 5. Groep musikante wat saam instrumente speel.
- 8. 'n Groot groep skape, beeste of olifante saam.