Graad 9 Kragte
Across
- 4. Kragte wat werk oor 'n afstand.
- 6. 'n Reuse vonk van elektrisiteit.
- 8. Stowwe wat deur 'n magneet aangetrek word.
Down
- 1. Die tipe lading wat 'n voorwerp het as daar meer protone as elektrone is.
- 2. 'n Postiewe lading word opgewek wanneer elektrone ______ word.
- 3. Die eenheid waarin 'n krag gemeet word.
- 5. 'n Stoot of trek aksie
- 7. Die aanduiding van die hoeveelheid materie waaruit 'n voorwerp bestaan.