Grade 8 Letterkunde
Across
- 3. die onderwerp van 'n storie, gedig of drama
- 6. dieselfde klanke aan die einde van versreëls in 'n gedig
- 7. probleme in die storie of drama
- 10. een versreël loop oor in die ander
- 11. indirekte vergelyking
- 12. skryf gedigte
- 13. persoon wat die storie vertel - NIE die skrywer NIE
- 15. twee goed aan mekaar gelykstel met die woorde soos of net soos
- 16. woorde wat herhaal word in 'n gedig
- 17. skryf dramas
- 18. spanning op sy hoogste
Down
- 1. in dialoogvorm
- 2. 'n klomp versreëls saam
- 4. sê vir akteurs hoe om op te tree en beweeg
- 5. mense in die storie of drama
- 8. verskillende gebeure in 'n drama
- 9. 'n paar bladsye
- 14. waar die storie afspeel