Grafstene
Across
- 5. Die eerste persoon wat ons ontmoet is __________ du Toit.
- 6. Waarin het Frik sy vinger gedruk?
- 7. Gee die intensiewe vorm van die woord dood.
- 8. Watter tipe persoon was Lientjie du Preez?
- 12. Wat was in Sara se hoenderbredie?
Down
- 1. Wat het Hendrina Daneel verveel?
- 2. Jacobs Wie is die digter?
- 3. Waarheen het Sarel gegaan vir ete?
- 4. Watter woord dui aan dat Frik nog jonk is?
- 9. Hoe het Maria Mazwai gesterf?
- 10. Die luislang het vir haar 'n drukkie gegee.
- 11. Op wie het die olifant gelĂȘ?