Grondwater
Across
- 2. Ontstaan as watertafel die oppervlak sny.
- 5. Waar stalaktiete en stalagmiete ontmoet.
- 7. Skuuraksie van sandkorrels teen enige oppervlak.
- 8. As rivier verdwyn in 'n sinkgat en sy loop ondergrond voortsit.
- 9. Kalksteen afsetting vanaf die vloer.
- 12. Ander naam vir grondwater is ____water.
- 16. Water wat in grond afsak.
- 17. Verwydering van verweerde grond wat verlaging in grond meebring.
- 18. Skuuraksie van sandkorrels teen mekaar.
- 21. ____ sone is die versadigde water sone.
- 23. Watertafel in woestyn word gesny.
- 24. Onderkant van 'n rots word weggevreet deur abbrasie.
Down
- 1. As die watertafel daal, sal _____ opdroog.
- 3. Geleidelike insinking van grond vind plaas.
- 4. ____ bron is 'n fontein waar water self uitvloei.
- 6. Warmwaterbronne bevat baie ____ wat dit 'n genesende waarde gee.
- 10. Rotse wat water vrylik deurlaat.
- 11. Gat word dwarsdeur 'n rots gevreet.
- 13. Dak van grotte sak in.
- 14. ______ rivier het deur die jaar water.
- 15. Ander benaming vir akwifers.
- 19. Boonste vlak van die versadigde grondwater.
- 20. Abrasie vind plaas aan die onderkant van 'n rots.
- 22. Ondeurdringbare rots.