Hand Gereedskap
Across
- 3. Word gebruik om plaat en staal in verskillende vorms te hamer
- 7. Verskillende vorms word gebruik om staal weg te vyl
- 8. Word gebruik om water pype vas te kan draai
- 10. Word gebruik om draad te knip en draadomhulsel te stroop
- 11. Word gebruik in beperkte spasies waar mens nie kan bykom nie
- 13. Word gebruik om gate te boor
- 15. Word gebruik om staal vas te hou terwyl dit gesweis word
- 17. Word gebruik om skroewe vas te maak of los te draai
- 18. Word gebruik om werkstukke vas te hou terwyl daaraan gewerk word
- 19. Word gebruik om boute en moere vas te maak
Down
- 1. Word gebruik om swaar hamer werk te doen
- 2. Word gebruik om voorwerpe vas te hou. Kan ook draad knip
- 4. Verstelbaar. Word meer greep te hê wanneer iets los of vasgemaak moet word
- 5. Word gebruik om slak af te hamer nadat sweiswerk plaasgevind het
- 6. Word gerbuik om werkstukke vas te hou as daar geboor word
- 9. Word gebruik om duike uit te slaan sonder om skade aan die materiaal te rig
- 12. Word gebruik om staal te sny
- 13. Word gebruik om dun plaat te sny
- 14. Word gebruik om spykers in te kap of uit te trek
- 16. Word gebruik as 'n derde hand om staal vas te hou