Hersiening van Eenheid 1 tot 4.
Across
- 1. As 'n tienerjarige het jy nog ander nodig om jou te help. Dus is jy nog ___ van ander mense.
- 3. Beide seuns en dogters gaan deur hierdie liggaamlike ontwikkeling tydens due oorgang vanaf adolessensie na volwassene.
- 6. Jou verantwoordelik is om hard te werk en te slaag in jou vakke en skoolwerk.
- 8. Jy is nogsteeds afhanklik vir behuising, finansies en kos van jou ouers, maar is verantwoordelik vir jou eie gedrag.
- 9. Jy het altyd die reg om "__" te sĂȘ vir ander as hulle jou ongemaklik maak of gunste vra.
- 10. Jy wil dieselfde as ander mense jou ouderdom doen of soos jou vriende doen sodat hulle moet respekteer.
- 11. Die misbruik en soms gebruik hiervan lei tot afhanklikheid daaraan en kan gevaarlike situasies veroorsaak soos verswakte brein funksionering.
- 12. Deur nie ___ te wees nie vermy jy gevaarlike situasies makliker.
Down
- 2. Dit help met verandering, verhoudings en om vriende te maak.
- 4. Jou manier van lewe en hoe jy verkies om te lewe.
- 5. Wie jy is in jou gesin, samelewing of groep.
- 7. Waarin jy glo en vir jou die moeite werd is om te doen en te beskerm.