Hersienning van Graad 5

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 1. Baie donker is ____________
  2. 4. Iemand wat jou medisyne gee as jy siek is
  3. 6. `n Groep wasgoed
  4. 9. cm is die afkorting vir?
  5. 12. Hy het die ____________ gekies
  6. 16. Versamelnaam vir `n groep visse
  7. 17. hemp + knoop
  8. 18. So oud soos die ____________
  9. 19. Antoniem vir vinnig
  10. 20. Ek was my hande/hante
Down
  1. 2. Ons ry met Jan Tuisbly se _____________
  2. 3. So honger soos `n ___________
  3. 5. Die __________ val nie ver van die boom nie
  4. 7. Oud _________ oudste
  5. 8. Baie koud is ___________
  6. 10. Vroulike vorm vir kleinseun
  7. 11. Baie leeg is _____________
  8. 13. asb staan vir?
  9. 14. My tant/tand is seer
  10. 15. Sinoniem vir yslik