Hoe goed ken jy die paartjie?

12345678910111213
Across
  1. 1. Jozef se troetelnaam vir Marissa
  2. 6. Jozef se gunsteling fliektrilogie: "The ___"
  3. 7. Marissa se beroep
  4. 11. Jozef se tuisdorp voordat jy Paarl toe getrek het agter liefde aan
  5. 12. Die geleentheid waar die twee ontmoet het / mekaar "raakgedans" het
  6. 13. Die naam van die strooijonker
Down
  1. 2. Die kleur van Marissa se oë
  2. 3. Altwee se gunsteling (volksvreemde) gereg
  3. 4. Die naam van die strooimeisie
  4. 5. Die Oorspronklike Insteller van die huwelik, volgens Sy Woord
  5. 8. Die maatskappy waarvoor Jozef werk
  6. 9. Die dorp waar die paartjie hulself vestig
  7. 10. Die dorp waar Jozef die Ja-woord gevra het
  8. 11. Die Van Zyl's se vriendelike boerboel wat voor Jozef se kamerdeur moes slaap as hy gaan kuier het
  9. 13. Die familierestaurant waar Jozef vir Marissa uitgevra het