Hoe goed ken jy my nou!? Sterkte baby!! love u!!

123456789101112131415161718192021222324252627282930
Across
  1. 3. / Wat is my jongste sussie se naam?
  2. 6. / Wat is my vrindin se naam by wie ek gaan bly
  3. 7. / In watse dorp was ek gebore?
  4. 9. / Wat is die eerste nick name wat ek jou gegee het wat iets met n dier is?
  5. 10. / Wat is my favorite spice?
  6. 12. / Hoeveel kinders wil ek een dag he?
  7. 14. / Wat is my favorite tiepe seafood?
  8. 16. / Hoeveel siblings het ek?
  9. 17. / Wat is die song se naam waarop ons gedans het buidi koppie nou die aand?
  10. 19. / Engelse woord vir hoe lank ons nog gaan saam wees
  11. 20. / Hoeveel piercings het ek nou?
  12. 21. / Watse kleur haas het my ma hulle gekoop nadat hul in windhoek was
  13. 22. / Wat het ek n wyfie altyd genoem voor jy in my lewe gekom het haha
  14. 26. / Watse tiepe mense love ek wat jou ma super bang voor is (engelse woord)
  15. 27. / Waar is daii water reservoir wat ek jou wil wys?
  16. 28. / True or false! Ek love gay mense!
  17. 29. / True or false? Ek soek n koekie ring!
  18. 30. / Wat is my selfoon nommer?
Down
  1. 1. / Trick Question: Wat is my favorite kleur van jelly tots (english)
  2. 2. / Watse opsie van kos haat ek by KFC
  3. 3. / Wat is my favorite geur steddy stumpie?
  4. 4. / In watse graad het ek begin rook?
  5. 5. / Wat is "ONS" song se naam?
  6. 8. / Watse woorde se ek vijou te min
  7. 11. / Wat is my favorite kleur?
  8. 12. / Wat is die song se naam wat ek haat wat jy en jou broer mal oor is?
  9. 13. / Wat is rooi rond en rol vani berg af? ;0)
  10. 15. / Watse maand van die jaat verjaar ek?
  11. 18. / wat was my vorige werk se logo?
  12. 23. / Wat is my favorite milkshake flavour?
  13. 24. / Wat is my facebook password?
  14. 25. / Wat is my favorite Wyn Brand se naam?
  15. 26. / Wat is een woord wat beteken n "female inspiration"