Hoe goed ken jy vir Olivia en George?
Across
- 4. Olivia is 'n ... in haar familie
- 6. Olivia bestuur 'n ...
- 7. Olivia se skoonseun se naam
- 8. Wat se rugby span ondersteun George?
- 10. Wat is George se beroep?
- 12. George het ... kinders
- 14. Waarheen gaan hulle met vir hulle wittebrood?
- 15. George werk graag met sy ...
Down
- 1. In watter voorstad gaan Olivia en George woon na die troue?
- 2. Olivia se gunstlling gereg is 'n
- 3. Wat se nommer skoen dra Olivia?
- 5. George se gunsteling warm drankie is ....
- 9. George se tweede naam is?
- 10. Olivia speel graag saam met haar ...
- 11. Waarmee ontspan Olivia graag?
- 13. Aan watter sport het George al aan deel geneem?