Hoek luiperd sy kos in die boom wegsteek (LSG bl 3-5)

12345678
Across
  1. 1. Om wilde diere in die bos te vang en te eet
  2. 2. ___het gese ek kan nie jag nie want my voet is seer.
  3. 3. Waar luiperd sy kos gaan wegsteek het.
  4. 5. diere wat oorblyfsels van dooie diere eet
  5. 6. sonder lus om te werk, nie fluks nie.
  6. 8. 'n ander woord vir kwaad
Down
  1. 1. ___het gesê ek is te moeg om te jag.
  2. 4. iets wat oorgebly het.
  3. 6. die dier het siek geword en kon nie jag nie.
  4. 7. As luiperd 'n__ vang, eet die ander twee saam.