Hoekom renoster 'n grys vel het
Across
- 3. Wat moet Razo doodtrap?
- 6. Razo moet al die vure met sy pote _________.
- 8. Watse dier is Razo?
- 9. Wanneer dit reën val daar groot __________.
Down
- 1. Daar sou geen reën vir __________ wees nie.
- 2. Waar woon Razo?
- 4. Wat is die renoster se naanm?
- 5. In die begin was Razo se vel kleur 'n mooi ________.
- 7. Wat noem hulle renoster omdat hy vure doodtrap?