HOOFSTUK 14
Across
- 2. Tannie ... is Shaun se tannie
- 5. franse brood met lamsvleis word die Tilla ...genoem
- 8. Die naam van die kostrok
- 10. Shaun se pa se naam is
- 13. Shaun se van (surname)
- 14. Ilana se pa se naam is Oom...
- 15. die naam van die hoenderburger is ... Noris
- 17. Arnelia het haar pa gesien toe sy ... jaar oud was
- 18. Die snoepie kry hulle brood van Ouma se ...
- 19. Shaun se nefie se werk is ... by 'n club
- 20. ... speel nou die hoofrol in die konsert
Down
- 1. Die naam van die meisie in die konsert is... Taljaard
- 3. Ilana se ma se naam is tannie...
- 4. Hein Geyer speel Lukas ....
- 6. Dineo gee goudgeel ... vir Arnelia op die verhoog (on stage)
- 7. Shaun se nefie se naam is...
- 9. Die drama onderwyseres is Mevrou ...
- 11. Saartjie het 'n ... op haar kop
- 12. Die naam van die bunny chow is ... Kerrie
- 15. Engelse onderwyser se naam is Meneer ...
- 16. Waar werk Shaun se nefie