"Hoopvol" deur Derick van der Walt
Across
- 4. / Nathalie se van
- 5. / Ben se sussie se naam
- 7. / Ben se ma se naam
- 9. / Die tannie met die “purple rinse” het sy pa in Pretoria geken
Down
- 1. / Ben se boesemvriend in Johannesburg
- 2. / Nathalie se boesemvriendin in Hoopvol
- 3. / Die buurvrou in Mayfair se naam
- 6. / Oom Luke se van
- 8. / Ben se stiefpa se naam
- 10. / Bobby se bynaam in Pretoria