HS

123456789101112131415161718192021222324
Across
  1. 4. "Van die familiehoofde het vir die ..... honderd ag en sestig kilogram goud en een en 'n kwart ton silwer bygedra" (Hen 7:71)
  2. 6. "...die mense van ..... was hewig ontsteld toe hulle hoor die herstel aan Jerusalem se mure vorder..." (Neh 4:7)
  3. 7. Voor watter poort was die volk op die plein bymekaar? (Neh 8:2)
  4. 9. Wat was die rede waarom party van die mense hulle lande, wingerde en huise moes verpand om korinig in die hande te kry? (Neh 5:3)
  5. 11. Watter profeet het die wet voorgelees? (Neh 8:3)
  6. 12. Die poorte van Jerusalem moet gegrendel word wanneer hierdie manne nog op hulle pos is (Neh 7:3)
  7. 13. Hoeveel komme het die goewerneur vir die fonds gegee? (Neh 7:70)
  8. 15. Delaja se pa (Neh 6:10)
  9. 17. Die Israeliete en Leviete sal die offergawes van koring, wyn en olie hierheen bring (Neh 10:39)
  10. 18. Wie was saam met Gananja in bevel van Jerusalem? (Neh 7:2)
  11. 20. Hierdie man was woedend toe hy uitvind die muur word gebou! (Neh 4:1)
  12. 22. Handelsware van die heidene sal nie op hierdie dag gekoop word nie as dit dan aangebring word nie (Neh 10:30)
  13. 23. Die Arabier (Neh 2:19)
  14. 24. Wie is Nehemia se pa? (Neh 1:1)
Down
  1. 1. In hierdie maand het Nehemia die behoefte gehad om die muur weer op te bou (Neh 2:1)
  2. 2. Nadat die muur klaar gebou is, is hierdie elemente nog nie gehang nie (Neh 6:1)
  3. 3. Wie het nie die gebooie van God gehoorsaam nie? (Neh 8:16)
  4. 5. Die Levitiese familiehoofde wat in die tyd van hierdie koning geleef het, se name is deel van die lys wat in Nehemia genoem word. (Artikel)
  5. 8. Die ballinge beleef in hierdie provinsie groot ellende en smaad (Neh 1:3)
  6. 9. Waarop het Esra die skrifgeleerde gestaan toe hy voor die volk die boek voor almal se oë oopgemaak het? (Neh 8:5)
  7. 10. Die hooftooisel op die vasdag (Neh 9:1)
  8. 14. In hoeveel dae is die muur voltooi? (Artikel)
  9. 16. Jojagin se kleinseun (Artikel)
  10. 19. Van die twintigste jaar tot die twee en dertigste regeringsjaar van hierdie koning, was Nehemia die goewerneur (Neh 5:14)
  11. 21. Koning Artasasta se ander naam (Artikel)